Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » poligoon
poligoon [boodskap #137437] Sa, 31 Julie 2021 19:44
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Verskeie poligone.
Verskeie poligone.
poligoon
Afbreking: po•li•goon


Selfstandige naamwoord: poligoon
Meervoud: poligone
Verkleinwoord: poligoontjie
Meervoud van verkleining: poligoontjies

Betekenis:
• 'n Meetkundige figuur op 'n plat vlak, gevorm deur 'n geslote ketting van 'n eindige aantal lynstukke.

Gebruik:
• 'n Driehoek is 'n eenvoudige poligoon met drie sye.

Sinoniem:
• veelhoek

Afgelei:
• poligonaal

Hiponiem:
• driehoek
• vierhoek
• pentagoon (vyfhoek)
• heksagoon (seshoek)
• heptagoon (sewehoek)
• oktogoon (agthoek)
• nonagoon (negehoek)
• dekagoon (tienhoek)
• endekagoon (elfhoek)

Vertaling:
Engels: polygon
Nederlands: polygoon

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: letsel
Volgende onderwerp: uithouvermoë
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 20:34:02 MGT 2024