Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » hiberneer
hiberneer [boodskap #137431] Sa, 31 Julie 2021 11:45
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Vlermuise wat in 'n grot hiberneer.
Vlermuise wat in 'n grot hiberneer.
hiberneer
Afbreking: hi•ber•neer


Werkwoord: hiberneer
Verlede tyd: het gehiberneer

Betekenis:
• Om die winter in 'n bepaalde plek en met 'n verlaagde metabolisme deur te bring.

Gebruik:
• Diere wat in die winter hiberneer neem gewoonlik meer voedsel in die herfs in om hulle liggame met die oorwinteringsproses te help.

Sinoniem:
• oorwinter

Antoniem:
• oorsomer

Afgelei:
• hibernasie

Vertaling:
Engels: to hibernate
Nederlands: overwinteren, een winterslaap houden

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ruimskoots
Volgende onderwerp: fluktueer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 20 20:37:36 MGT 2024