Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Tatta Louis Luyt !
Tatta Louis Luyt ! [boodskap #13739] Do, 02 April 1998 00:00 na volgende boodskap
Galjoen!  is tans af-lyn  Galjoen!
Boodskappe: 44
Geregistreer: Desember 1997
Karma: 0
Volle Lid
Daar gaat jy ! Totsiens en voertsek !

Jy val al lankal van die wa af.
Rugby diktator, baantjies-vir-boeties skelm -
jy is van die ou, konserwatiewe garde,
moes al lankal gewaai het.

Ai, waar is Doc Cruyven... Selfs sy hond is beter as Louis Luyt.
Re: Tatta Louis Luyt ! [boodskap #13740 is 'n antwoord op boodskap #13739] Do, 02 April 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Petfly  is tans af-lyn  Petfly
Boodskappe: 22
Geregistreer: Februarie 1998
Karma: 0
Junior Lid
Hy is 'n boer....en 'n boer gaan le nie sommer nie.

Kyk maar na PW
Re: Tatta Louis Luyt ! [boodskap #13741 is 'n antwoord op boodskap #13739] Do, 02 April 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
chohne  is tans af-lyn  chohne
Boodskappe: 19
Geregistreer: Februarie 1998
Karma: 0
Junior Lid
Ja hy het. Lê reeds 'n paar jaar en rus onder die lang sipresse.

Leendert van Oostrum wrote in message ...
>
> Onrusstoker heeft geschreven in bericht ...
>> Daar gaat jy ! Totsiens en voertsek !
>>
>> Jy val al lankal van die wa af.
>> Rugby diktator, baantjies-vir-boeties skelm -
>> jy is van die ou, konserwatiewe garde,
>> moes al lankal gewaai het.
>>
>> Ai, waar is Doc Cruyven... Selfs sy hond is beter as Louis Luyt.
>
>
> Hmm.... Ek kan nou nie juis in die bresse tree vir die persoonlikheid van
> Louis Luyt nie.
>
> Maar dink jy Craven is minder oud of minder konservatief?
>
> Of is dit maar net dat hy wel lankal gewaai het?
>
> Groete, Leendert
>
Re: Tatta Louis Luyt ! [boodskap #13770 is 'n antwoord op boodskap #13739] Vr, 03 April 1998 00:00 Na vorige boodskap
JP  is tans af-lyn  JP
Boodskappe: 40
Geregistreer: Augustus 1997
Karma: 0
Volle Lid
Ek stem saam dat sy vere kort geknip moet word.
Ons het nou 'n nuwe inspuiting nodig in ons rugby. So kan ons nie aangaan
nie.

Groete
Vorige onderwerp: Re: Kan wag
Volgende onderwerp: Re: Tourist to SA
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 17:32:04 MGT 2024