Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kikoejoe
kikoejoe [boodskap #137387] Wo, 28 Julie 2021 17:46
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18860
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Kikoejoe
Kikoejoe
kikoejoe
Afbreking: ki•koe•joe


Selfstandige naamwoord: kikoejoe
Meervoud:

Betekenis:
• 'n Meerjarige gras met dik wortelstokke en kruipende, bogrondse ranke, Pennisetum clandestinum.

Gebruik:
Kikoejoe het heldergroen blare en vorm 'n digte grasmat.

Sinoniem:
• kikoejoegras
• kikoejoekweek

Afgelei:
• kikoejoeplant
• kikoejoeweiding

Vertaling:
Engels: kikuyu
Nederlands: kikuyu

Nota:
• Van Ganda, 'n taal van Oos-Afrika.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: retories
Volgende onderwerp: vaagweg
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 09:48:03 MGT 2024