Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » dros
dros [boodskap #137375] Di, 27 Julie 2021 14:16
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18857
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
dros
Afbreking: dros


Werkwoord: dros
Verlede tyd: het gedros

Betekenis:
• Om sonder verlof afwesig te wees, veral in die weermag.

Gebruik:
• Die sersant het op parade agtergekom dat 'n paar soldate dros.

Sinoniem:
• deserteer
• padgee
• spaander
• verdwyn
• verlaat
• vlug
• wegloop

Afgelei:
• droster
• drostery

Vertaling:
Engels: to desert, run away
Nederlands: drossen

Nota:
• Daar is ook 'n restaurant met die naam Dros.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: opgetoë
Volgende onderwerp: tokkelok
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 26 01:20:52 MGT 2024