Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » diereriem
diereriem [boodskap #137339] Sa, 24 Julie 2021 19:02
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18857
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Voorstelling van die diereriem.
'n Voorstelling van die diereriem.
diereriem
Afbreking: die•re•riem
Samestelling: diere + riem


Selfstandige naamwoord: diereriem
Meervoud: diererieme

Betekenis:
• 'n Denkbeeldige gordel aan die hemelruim, die oënskynlik baan waarlangs die son, maan en planete beweeg.

Gebruik:
• Van die oudste bekende sterrebeelde is die 12 van die diereriem.

Sinoniem:
• sodiak

Meroniem:
• Ram
• Bul
• Tweeling
• Kreef
• Leeu
• Maagd
• Weegskaal
• Skerpioen
• Boogskutter
• Steenbok
• Waterdraer
• Visse

Vertaling:
Engels: zodiac
Nederlands: dierenriem

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: dagdief
Volgende onderwerp: opstoker
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 26 18:01:59 MGT 2024