Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Die mees bekende man word 85
Re: Die mees bekende man word 85 [boodskap #1352] Do, 17 Julie 2003 02:14 na volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Speedy Gonzales wrote:

> Bepaal hiervolgens, Katryn...,
> no. 1 moet jy in konteks lees. Voorafgaande plus opvolg dus.

Ooooooooo....okay. :-)

> No.2 moet jy onthou dat teenoorgesteldes, mekaar aantrek

Waarom? Was hulle dan sonder klere?
Re: Die mees bekende man word 85 [boodskap #1353 is 'n antwoord op boodskap #1352] Do, 17 Julie 2003 06:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:oc1chvch6tag67dinm8mgp5n2vtphf4n1e@4ax.com...
> Speedy Gonzales wrote:
>
>> Bepaal hiervolgens, Katryn...,
>> no. 1 moet jy in konteks lees. Voorafgaande plus opvolg dus.
>
> Ooooooooo....okay. :-)
>
>> No.2 moet jy onthou dat teenoorgesteldes, mekaar aantrek
>
> Waarom? Was hulle dan sonder klere?
>

Ek sien die optowering het toe gewerk.... Die eerste verskyning is daar
gemaak. So al die bekommernis verniet Speedy, hier gaan ons alweer.

Lorinda
Re: Die mees bekende man word 85 [boodskap #1356 is 'n antwoord op boodskap #1352] Do, 17 Julie 2003 19:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 16 Jul 2003 22:14:13 -0400, Katryn wrote:

> Speedy Gonzales wrote:
>
>> Bepaal hiervolgens, Katryn...,
>> no. 1 moet jy in konteks lees. Voorafgaande plus opvolg dus.
>
> Ooooooooo....okay. :-)
>
>> No.2 moet jy onthou dat teenoorgesteldes, mekaar aantrek
>
> Waarom? Was hulle dan sonder klere?
>
>

...of uittrek...:-)))

SG
Re: Die mees bekende man word 85 [boodskap #1357 is 'n antwoord op boodskap #1353] Do, 17 Julie 2003 19:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 17 Jul 2003 07:57:34 +0100, "Lorinda" wrote:

>
>
> Ek sien die optowering het toe gewerk.... Die eerste verskyning is daar
> gemaak. So al die bekommernis verniet Speedy, hier gaan ons alweer.
>
> Lorinda
>
>

hier gaan onsalweer, Lorinda...asof daar geen
onderbreking was nie

Speedy
Re: Die mees bekende man word 85 [boodskap #1359 is 'n antwoord op boodskap #1357] Do, 17 Julie 2003 20:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"DD" skryf in boodskap news:a2tdhvsjpsidbbd8ihnteumsjgdib4qq7l@4ax.com...
> On Thu, 17 Jul 2003 07:57:34 +0100, "Lorinda"
> wrote:
>
>>
>>
>> Ek sien die optowering het toe gewerk.... Die eerste verskyning is daar
>> gemaak. So al die bekommernis verniet Speedy, hier gaan ons alweer.
>>
>> Lorinda
>>
>
> hier gaan onsalweer, Lorinda...asof daar geen
> onderbreking was nie
>
> Speedy

Ja Speedy, en jy het die toordery gedoen. So nou het ons iemand om te
blameer:-)

Lorinda
Re: Die mees bekende man word 85 [boodskap #1362 is 'n antwoord op boodskap #1352] Vr, 18 Julie 2003 06:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" skryf in boodskap news:6piehv4pd01pbimp9835goqpa7qrv0voa3@4ax.com...
>
> So van uittrek gepraat - Rico is alweer weg. Sal ons die "familie"
> instuur om vir hom en Andries te gaan soek? :-)

Dit is dalk al reeds gedoen in die geval van Rico... Hy wou mos oor Prince
Charles skinder...:-))

Lorinda
Re: Die mees bekende man word 85 [boodskap #1364 is 'n antwoord op boodskap #1362] Vr, 18 Julie 2003 09:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Lorinda" skryf in boodskap news:3f17983c$1_1@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
>
> "Katryn" wrote in message
> news:6piehv4pd01pbimp9835goqpa7qrv0voa3@4ax.com...
>>
>> So van uittrek gepraat - Rico is alweer weg. Sal ons die "familie"
>> instuur om vir hom en Andries te gaan soek? :-)
>
> Dit is dalk al reeds gedoen in die geval van Rico... Hy wou mos oor Prince
> Charles skinder...:-))
>
> Lorinda
Ek het nie geskinder oor Charles nie!!!!!!!
Ek het net die skindersotries aangehaal :-)))

En ek is weer hier, was twee dae baie besig en had gese ek sal woensdagaand
wegwees.

Boondien dit was so baie warm ek het nie lus langs die rekenaar te sit nie.
nou is dit weer beter en nie meer 36 grade nie.

Katryn ek weet daar is dit warmer, maar ons het nie baie van die daie nie en
die vogtigheid is so hoog, dis nie meer lekker nie en ons het nie
lugreeelings in onse huise nie.

Ons het nie 'ntafelbaai nie, nie bloustrande nie en nie 'n blousee nie.
Ek dink ons het niks, :-))))))))))))))

GrRico
>
Re: Die mees bekende man word 85 [boodskap #1373 is 'n antwoord op boodskap #1352] Vr, 18 Julie 2003 21:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Lorinda" skryf in boodskap news:3f1865cd_2@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
>
> "Rico" wrote in message
> news:3f17c0a6$0$49100$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>>
>> Ons het nie 'ntafelbaai nie, nie bloustrande nie en nie 'n blousee nie.
>> Ek dink ons het niks, :-))))))))))))))
>>
>> GrRico
>
> Julle het dyke!!
>
> Lorinda

Hulle het my!!!!!!!!!!!!!!!!!
hoekom julle het dat nie gese nie :-(((

GrRico
>
Re: Die mees bekende man word 85 [boodskap #1374 is 'n antwoord op boodskap #1364] Vr, 18 Julie 2003 21:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Rico" skryf in boodskap news:3f17c0a6$0$49100$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>
> Ons het nie 'ntafelbaai nie, nie bloustrande nie en nie 'n blousee nie.
> Ek dink ons het niks, :-))))))))))))))
>
> GrRico

Julle het dyke!!

Lorinda
Re: Die mees bekende man word 85 [boodskap #1378 is 'n antwoord op boodskap #1373] Vr, 18 Julie 2003 22:02 Na vorige boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Rico" skryf in boodskap news:3f1866ad$0$49101$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>
> "Lorinda" wrote in message
> news:3f1865cd_2@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
>>
>> "Rico" wrote in message
>> news:3f17c0a6$0$49100$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>>>
>>> Ons het nie 'ntafelbaai nie, nie bloustrande nie en nie 'n blousee nie.
>>> Ek dink ons het niks, :-))))))))))))))
>>>
>>> GrRico
>>
>> Julle het dyke!!
>>
>> Lorinda
>
> Hulle het my!!!!!!!!!!!!!!!!!
> hoekom julle het dat nie gese nie :-(((
>
> GrRico
>>

Dis reg Rico, hulle het jou. En Cees Nooteboom. En chips met mayonnaise
(alhoewel ek nie weet of dit 'n goeie ding is nie), en oliebolle....

Lorinda
Vorige onderwerp: sy's terug
Volgende onderwerp: Re: Tony Blair se toespraak vandag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 16:49:50 MGT 2024