Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » verhewe
verhewe [boodskap #137164] Wo, 07 Julie 2021 11:23
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18857
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
verhewe
Afbreking: ver•he•we


Byvoeglike naamwoord: verhewe
Vergrotende trap: meer verhewe, verhewener
Oortreffende trap: mees verhewe, verhewenste
Attributief: verhewe

Betekenis:
• Wat bo iets anders uitstaan; hoër geleë is.
• Beter as iemand anders (soms slegs in eie gedagtes).

Gebruik:
• Die tempel is op 'n verhewe gebied gebou.
• Niemand in die samelewing is bo die reg verhewe nie.

Afgelei:
• verhewene
• verhewenheid

Vertaling:
Engels: elevated; superior
Nederlands: verheven

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: klankverskynsel
Volgende onderwerp: elimineer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 26 20:53:00 MGT 2024