Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Tatta Louis Luyt !
Re: Tatta Louis Luyt ! [boodskap #13701] Wo, 01 April 1998 00:00 na volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Onrusstoker heeft geschreven in bericht ...
> Daar gaat jy ! Totsiens en voertsek !
>
> Jy val al lankal van die wa af.
> Rugby diktator, baantjies-vir-boeties skelm -
> jy is van die ou, konserwatiewe garde,
> moes al lankal gewaai het.
>
> Ai, waar is Doc Cruyven... Selfs sy hond is beter as Louis Luyt.

Hmm.... Ek kan nou nie juis in die bresse tree vir die persoonlikheid van
Louis Luyt nie.

Maar dink jy Craven is minder oud of minder konservatief?

Of is dit maar net dat hy wel lankal gewaai het?

Groete, Leendert
Re: Tatta Louis Luyt ! [boodskap #13702 is 'n antwoord op boodskap #13701] Wo, 01 April 1998 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
Onrusstoker writes: > Daar gaat jy ! Totsiens en voertsek !
>
> Jy val al lankal van die wa af.
> Rugby diktator, baantjies-vir-boeties skelm -
> jy is van die ou, konserwatiewe garde,
> moes al lankal gewaai het.
>
> Ai, waar is Doc Cruyven... Selfs sy hond is beter as Louis Luyt.

Was dit nie Craven nie?
Hoe gaan dit met jou tuin, Galjoen?

Gloudina
>
Re: Tatta Louis Luyt ! [boodskap #13738 is 'n antwoord op boodskap #13701] Do, 02 April 1998 00:00 Na vorige boodskap
chohne  is tans af-lyn  chohne
Boodskappe: 19
Geregistreer: Februarie 1998
Karma: 0
Junior Lid
Stem saam. Nog nooit ooghare vir hom gehad nie.
Stem egter nie saam met die afpersing deur die regering nie.
Laat ons nou maar sien wat gebeur.
Onrusstoker wrote in message ...
> Daar gaat jy ! Totsiens en voertsek !
>
> Jy val al lankal van die wa af.
> Rugby diktator, baantjies-vir-boeties skelm -
> jy is van die ou, konserwatiewe garde,
> moes al lankal gewaai het.
>
> Ai, waar is Doc Cruyven... Selfs sy hond is beter as Louis Luyt.
>
Vorige onderwerp: Mandela uitlatings teen Clinton
Volgende onderwerp: Lekker in my land.....KWAAIIII
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 26 01:36:44 MGT 2024