Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » hallo
hallo [boodskap #1368] Vr, 18 Julie 2003 18:39 na volgende boodskap
His Excelency Andries  is tans af-lyn  His Excelency Andries
Boodskappe: 1
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Junior Lid
hallo
Re: hallo [boodskap #1370 is 'n antwoord op boodskap #1368] Vr, 18 Julie 2003 20:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy Gonzales  is tans af-lyn  Speedy Gonzales
Boodskappe: 197
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 18 Jul 2003 20:39:36 +0200, "His Excelency Andries J. Kriel (jnr)" wrote:
> hallo

hallo

Speedy

aangedryf en opgecharge met Bill Hekke se
Windows XP (nuutste weergawe)
Re: hallo [boodskap #1371 is 'n antwoord op boodskap #1368] Vr, 18 Julie 2003 21:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"His Excelency Andries J. Kriel (jnr)" wrote in
message news:bf9elh$qj2$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> hallo

Hmmm. The man at linuxcult.... Ons hou van interessante gelowe hier,
vertel....:-))

Lorinda
Re: hallo [boodskap #1381 is 'n antwoord op boodskap #1371] Sa, 19 Julie 2003 13:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Lorinda wrote:

>
> "His Excelency Andries J. Kriel (jnr)" wrote in
> message news:bf9elh$qj2$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> hallo
>
> Hmmm. The man at linuxcult.... Ons hou van interessante gelowe hier,
> vertel....:-))

Gaan kyk hier:
http://www.linuxcult.com
Re: hallo [boodskap #3465 is 'n antwoord op boodskap #1368] Ma, 29 Desember 2003 18:54 Na vorige boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
> "Speedy Gonzales" wrote in message
> news:d1r0vvc1gt1nonvn7hq5bo0kgprv5prqrk@4ax.com...
>> spioene te uitasem sal raak om ons briewe te lees dink ek moet die
>> waarheid wees en dan skuld jy my ook 'n verdomde verklaring waarom jy
>> sommer so wegraak en askies dat dit net 'n een sinnetjie brief is maar
>> ek wil nie aandag trek op ons vennootskap nie...
>>
>>
>> Speedy Gonzales
>

LOL! Moenie dink jy flous ons nie Speedy, jy het geweet waar hy is. Jy kan
bly wees dat ek nog kan lag nadat jy my op daai wilde gans jag (ja ek weet,
ek weet) na Thaba Ncu gestuur het:-)

Lorinda
Re: Hallo [boodskap #5201 is 'n antwoord op boodskap #1368] Vr, 12 Januarie 1996 00:00 Na vorige boodskap
Jean-Pierre Botha  is tans af-lyn  Jean-Pierre Botha
Boodskappe: 85
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Volle Lid
In article cyb...@iafrica.com writes:
>
> Hierdie is die eerste keer dat ek hierdie nuusgroep raakloop (al was ek een van
> die wat die petisie geteken het om dit tot stand te bring).

> Ek moet se: die laaste paar berigte wat ek te sien gekry het, was nogal
> teleurstellend. Goed genoeg as dit vir 'n platform vir politieke protes gebruik
> word, maar ek dink Afrikaner-hoflikheid hoort sels op die net.

> Daarom, van my kant af: hartlik welkom aan al die Nederlanders.

> Vrugbaarheid
> IP du Plooy

Ons afrikaners is 'n klomp steriele slapgatte wat kamtig 'n nuusgroep wil
hê en dan hoegenaamd niks daarop pos nie.

As dit nie vir die odd Hollander was nie het hierdie groep nie eers
meer bestaan nie. Dis eerder die Hollanders wat die Suid Afrikaners op
hierdie groep moet welkom heet aangesien hulle die groep aan die gang hou.

Wat is Afrikaner hoflikheid in elk geval ?

Ek het gedink goeie maniere is goeie maniere en klaar.

In elk geval is dit lekkerder om uiteenlopende menings hier te lees
net niemand pos iets nie !

Wat de hel gaan aan ?
Vorige onderwerp: Nuus vandag en mal koeie
Volgende onderwerp: hallo
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 08 11:06:08 MGT 2024