Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » inspireer
inspireer [boodskap #136923] Di, 15 Junie 2021 18:49
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18857
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
inspireer
Afbreking: in•spi•reer


Werkwoord: inspireer
Verlede tyd: het geïnspireer
Teenwoordige deelwoord: inspirerende

Betekenis:
• Om iemand op 'n positiewe manier te beïnvloed.

Gebruik:
• Die skool poog om leerders toe te rus en hulle te inspireer om 'n verskil in die wêreld te maak.

Sinoniem:
• aanmoedig
• aanspoor
• aansteek
• aanvuur
• begeester
• besiel
• motiveer
• oorhaal
• ophits
• opsweep

Afgelei:
• inspirasie

Vertaling:
Engels: to inspire
Nederlands: inspireren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: terugskakel
Volgende onderwerp: inspirasie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 26 23:16:23 MGT 2024