Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » navolger
navolger [boodskap #136848] Do, 10 Junie 2021 10:34
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
navolger
Afbreking: na•vol•ger
Samestelling: navolg + -er


Selfstandige naamwoord: navolger
Meervoud: navolgers
Verkleinwoord: navolgertjie
Meervoud van verkleining: navolgertjies

Betekenis:
• Iemand wat iemand anders nadoen.

Gebruik:
• Poseidonios was in sy geskrifte rakende meteorologie 'n navolger van Aristoteles.

Sinoniem:
• na-aper
• aanhanger
• dissipel
• nabootser
• proseliet
• vasal
• volgeling

Antoniem:
• voorganger

Verwant:
• navolgbaar
• navolging

Vertaling:
Engels: imitator
Nederlands: navolger

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: beeldskoon
Volgende onderwerp: weefsel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 02:58:53 MGT 2024