Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kompliment
kompliment [boodskap #136845] Do, 10 Junie 2021 07:12
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kompliment
Afbreking: kom•pli•ment


Selfstandige naamwoord: kompliment
Meervoud: komplimente
Verkleinwoord: komplimentjie
Meervoud van verkleining: komplimentjies

Betekenis:
• 'n Vleiende opmerking; spreekwoordelik, om iemand op die skouer te klop.

Gebruik:
• Baie dankie vir die mooi kompliment.

Sinoniem:
• aanprysing
• eerbewys
• gelukwensing
• huldeblyk
• lofbetuiging
• ophemeling
• pluimpie
• verering
• vleiery

Antoniem:
• belediging

Afgelei:
• komplimenteer

Vertaling:
Engels: compliment
Nederlands: compliment

Nota:
• Moenie "kompliment" met "komplement" (aanvulling) verwar nie.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: peetmoeder
Volgende onderwerp: waansin
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 02:46:32 MGT 2024