Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » toeter
toeter [boodskap #136842] Wo, 09 Junie 2021 19:12
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
toeter
Afbreking: toe•ter


Selfstandige naamwoord: toeter
Meervoud: toeters
Verkleinwoord: toetertjie
Meervoud van verkleining: toetertjies

Betekenis:
• Toestel wat raas om mense te waarsku (soos die wat in motors gebruik word).

Gebruik:
• Die taxi lê op sy toeter soos hy deur die strate ry.

Verwant:
• sirene

Vertaling:
Engels: hooter, horn, claxon
Nederlands: toeter


Werkwoord: toeter
Verlede tyd: het getoeter

Betekenis:
• Op 'n toeter druk.

Gebruik:
• Ouma toeter om die voetgangers te waarsku.

Sinoniem:
• toet

Vertaling:
Engels: to honk, sound a horn
Nederlands: toeteren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: mandaat
Volgende onderwerp: onderhandelbaar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 02:56:49 MGT 2024