Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » mandaat
mandaat [boodskap #136841] Wo, 09 Junie 2021 17:16
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
mandaat
Afbreking: man•daat


Selfstandige naamwoord: mandaat
Meervoud: mandate
Verkleinwoord: mandaatjie
Meervoud van verkleining: mandaatjies

Betekenis:
• Toestemming om 'n sekere funksie te vervul of namens 'n groep op te tree.

Gebruik:
• Die departement is grootliks wanfunksioneel nie meer toegerus is om sy mandaat uit te voer nie.

Sinoniem:
• gesag
• lasgewing
• magtiging
• toestemming
• volmag

Afgelei:
• mandaatgebied
• mandaathouer

Vertaling:
Engels: mandate, authorization
Nederlands: mandaat

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: genitalieë
Volgende onderwerp: toeter
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 02:39:06 MGT 2024