Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » belemmer
belemmer [boodskap #136838] Wo, 09 Junie 2021 15:31
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
belemmer
Afbreking: be•lem•mer


Werkwoord: belemmer
Verlede tyd: het belemmer

Betekenis:
• Om iets byna onmoontlik te maak; in die wiele ry.

Gebruik:
• Die beleid belemmer vooruitgang.

Sinoniem:
• bemoeilik
• hinder
• kniehalter
• muilband
• pootjie
• strem
• teengaan
• teenhou
• verhinder
• versper
• verydel
• voorkom

Afgelei:
• belemmerend
• belemmering

Vertaling:
Engels: to hinder, impede, obstruct, hamper, prevent
Nederlands: belemmeren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sneeuman
Volgende onderwerp: geslagsdeel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 02:47:40 MGT 2024