Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » buikholte
buikholte [boodskap #136833] Wo, 09 Junie 2021 13:36
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Holtes van die menslike liggaam.
Holtes van die menslike liggaam.
buikholte
Afbreking: buik•hol•te
Samestelling: buik + holte


Selfstandige naamwoord: buikholte
Meervoud: buikholtes
Verkleinwoord: buikholtetjie
Meervoud van verkleining: buikholtetjies

Betekenis:
• Die holte in die liggaam van mense en diere wat die ingewande bevat.

Gebruik:
• Die buikholte lê net onder die borsholte, maar bokant die bekkenholte.

Vertaling:
Engels: abdominal cavity
Nederlands: buikholte

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: afgryslik
Volgende onderwerp: kuit
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 03:15:19 MGT 2024