Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » handgewrig
handgewrig [boodskap #136831] Wo, 09 Junie 2021 12:41
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
X-straalfoto van die handgewrig.
X-straalfoto van die handgewrig.
handgewrig
Afbreking: hand•ge•wrig
Samestelling: hand + gewrig


Selfstandige naamwoord: handgewrig
Meervoud: handgewrigte
Verkleinwoord: handgewriggie
Meervoud van verkleining: handgewriggies

Betekenis:
• Die gewrig tussen die hand en die onderarm.

Gebruik:
• Die pasiënt se handgewrig is geswel.

Sinoniem:
• pols

Verwant:
• armgewrig
• kniegewrig
• skouergewrig
• voetgewrig

Vertaling:
Engels: wrist
Nederlands: pols

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: werwel
Volgende onderwerp: afgryslik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 03:07:53 MGT 2024