Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » avontuurlik
avontuurlik [boodskap #136822] Di, 08 Junie 2021 14:33
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
avontuurlik
Afbreking: a•von•tuur•lik
Samestelling: avontuur + -lik


Byvoeglike naamwoord: avontuurlik
Vergrotende trap: avontuurliker
Oortreffende trap: avontuurlikste
Attributief: avontuurlike
Partitief: avontuurliks

Betekenis:
• Vol avontuur; wat onverwagte en spannende situasies oplewer.

Gebruik:
• En wat 'n avontuurlike reis was dit nie!

Wisselvorm:
• awontuurlik

Sinoniem:
• gewaag
• gebeurtenisvol
• riskant

Afgelei:
• avontuurlikheid

Vertaling:
Engels: adventurous
Nederlands: avontuurlijk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: taalkundige
Volgende onderwerp: paneel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 03:15:02 MGT 2024