Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » taalkundige
taalkundige [boodskap #136821] Di, 08 Junie 2021 14:17
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
taalkundige
Afbreking: taal•kun•di•ge
Samestelling: taal + kundige


Selfstandige naamwoord: taalkundige
Meervoud: taalkundiges

Betekenis:
• 'n Kundige op die gebied van taal (linguistiek).

Gebruik:
• F.F. Odendal was 'n Afrikaanse taalkundige en leksikograaf.

Sinoniem:
• linguis
• taalgeleerde
• taalkenner
• taalwetenskaplike

Vertaling:
Engels: linguist
Nederlands: taalkundige


Byvoeglike naamwoord: taalkundig
Attributief: taalkundige

Betekenis:
• Attributiewe vorm van taalkunde; wat die taalkunde betref.

Gebruik:
• Sy doen taalkundige navorsing.

Sinoniem:
• linguistiese

Afkorting:
• taalk.

Vertaling:
Engels: linguistic
Nederlands: taalkundige

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: dierbaar
Volgende onderwerp: avontuurlik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 02:59:48 MGT 2024