Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » dierbaar
dierbaar [boodskap #136820] Di, 08 Junie 2021 14:06
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
dierbaar
Afbreking: dier•baar
Samestelling: dier + -baar


Byvoeglike naamwoord: dierbaar
Vergrotende trap: dierbaarder
Oortreffende trap: dierbaarste
Attributief: dierbare

Betekenis:
• Wat na aan die hart lê.
• Gaaf en vriendelik.

Gebruik:
• Want jy is te dierbaar om seer te kry. [Laurika Rauch]
• Dit was dierbaar van jou om aan ons te dink.

Sinoniem:
• bekoorlik
• beminlik
• liewe
• onbetaalbaar
• skatlik
• skattig
• welbemind

Afgelei:
• dierbaarheid
• dierbares

Vertaling:
Engels: beloved, dear
Nederlands: dierbaar

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: voetpomp
Volgende onderwerp: taalkundige
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 03:03:55 MGT 2024