Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » huldig
huldig [boodskap #136818] Di, 08 Junie 2021 13:45
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
huldig
Afbreking: hul•dig


Werkwoord: huldig
Verlede tyd: het gehuldig

Betekenis:
• Om hulde of eer te bewys.
• Om 'n sienswyse aan te hang.

Gebruik:
• Geskiedskrywers huldig hom as een die grootste geeste van die 21ste eeu.
• Ek huldig die opinie dat alle mense met respek behandel moet word.

Sinoniem:
• aanvaar
• beken
• eer
• eerbiedig
• erken
• honoreer
• loof
• onderskryf
• prys
• respekteer
• salueer
• vereer

Afgelei:
• huldiging

Vertaling:
Engels: to honour, pay homage
Nederlands: huldigen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: selfbeeld
Volgende onderwerp: voetpomp
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 02:31:51 MGT 2024