Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » selfbeeld
selfbeeld [boodskap #136817] Di, 08 Junie 2021 11:37
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
selfbeeld
Afbreking: self•beeld
Samestelling: self + beeld


Selfstandige naamwoord: selfbeeld
Meervoud: selfbeelde
Verkleinwoord: selfbeeldjie
Meervoud van verkleining: selfbeeldjies

Betekenis:
• Die geestesbeeld wat iemand van homself/haarself het.

Gebruik:
• Oormatige kritiek kan tot 'n swak selfbeeld lei.

Vertaling:
Engels: self-image
Nederlands: zelfbeeld

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: poseer
Volgende onderwerp: huldig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 02:51:29 MGT 2024