Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » korreksie
korreksie [boodskap #136807] Ma, 07 Junie 2021 17:56
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
korreksie
Afbreking: kor•rek•sie


Selfstandige naamwoord: korreksie
Meervoud: korreksies
Verkleinwoord: korreksietjie
Meervoud van verkleining: korreksietjies

Betekenis:
• Die regstelling van 'n fout, of verbetering van 'n onnoukeurigheid.

Gebruik:
• Die juffrou het die korreksie in rooi aangebring.

Sinoniem:
• aanpassing
• regstelling
• reparasie
• rektifikasie
• verbetering
• wysiging

Afgelei:
• korreksiefaktor
• korreksielak
• korreksielint
• korreksieteken
• korreksiewerk
• selfkorreksie

Vertaling:
Engels: correction
Nederlands: correctie, verbetering

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: tegnikus
Volgende onderwerp: agting
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 02:39:42 MGT 2024