Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » inspuit
inspuit [boodskap #136800] So, 06 Junie 2021 19:27
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
inspuit
Afbreking: in•spuit
Samestelling: in + spuit


Werkwoord: spuit in, inspuit
Verlede tyd: het ingespuit
Teenwoordige deelwoord: inspuitende

Betekenis:
• Om 'n vloeistof onder druk êrens in te werp.

Gebruik:
• Moet ek jou in die arm of in die boud inspuit?

Afgelei:
• inspuiting

Vertaling:
Engels: to inject
Nederlands: inspuiten

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ongepoets
Volgende onderwerp: saagmeul
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 03:05:55 MGT 2024