Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » binneplein
binneplein [boodskap #136795] So, 06 Junie 2021 12:03
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
binneplein
Afbreking: bin•ne•plein
Samestelling: binne + plein


Selfstandige naamwoord: binneplein
Meervoud: binnepleine
Verkleinwoord: binnepleintjie
Meervoud van verkleining: binnepleintjies

Betekenis:
• 'n Oop ruimte wat deur geboue omring word.

Gebruik:
• Joan van Arckel is in die binneplein van die Kasteel die Goeie Hoop begrawe.

Hiperoniem:
• plein

Vertaling:
Engels: bailey, quad, quadrangle
Nederlands: binneplein

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: plein
Volgende onderwerp: sardonies
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 03:11:47 MGT 2024