Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kalfakter
kalfakter [boodskap #136791] So, 06 Junie 2021 08:41
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
kalfakter
Afbreking: kalf•ak•ter


Selfstandige naamwoord: kalfakter
Meervoud: kalfakters
Verkleinwoord: kalfaktertjie
Meervoud van verkleining: kalfaktertjies

Betekenis:
• 'n Skelm se handlanger; medepligtige wat 'n kwaaddoener bystaan.

Gebruik:
• Jacob Zuma het 'n kalfakter as kommissaris van die SAID aangestel.

Sinoniem:
• deugniet
• faktotum
• handlanger
• hansie-my-kneg
• knoeier
• kornuit
• lakei
• medepligtige
• trawant

Vertaling:
Engels: factotum
Nederlands: duvelstoejager

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: meeu
Volgende onderwerp: soom
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 02:49:54 MGT 2024