Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » meeu
meeu [boodskap #136790] Sa, 05 Junie 2021 20:26
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Meeu.
'n Meeu.
meeu
Afbreking: meeu


Selfstandige naamwoord: meeu
Meervoud: meeue
Verkleinwoord: meeutjie
Meervoud van verkleining: meeutjies

Betekenis:
• 'n Waadvoël van die familie Laridae en die orde van steltloperagtiges (Charadriiformes).

Gebruik:
Meeue word hoofsaaklik langs die kus aangetref, maar kom ook in die binneland voor.

Hiponiem:
• seemeeu
• varswatermeeu

Afgelei:
• dunbekmeeu
• gryskopmeeu
• haringmeeu
• kelpmeeu
• kleinswartrugmeeu
• mikstertmeeu
• swartkopmeeu
• swartrugmeeu

Vertaling:
Engels: gull
Nederlands: meeuw

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: donderstorm
Volgende onderwerp: kalfakter
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 03:02:46 MGT 2024