Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » kussinggeveg
kussinggeveg [boodskap #136783] Sa, 05 Junie 2021 08:10
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Kussinggeveg.
'n Kussinggeveg.
kussinggeveg
Afbreking: kus•sing•ge•veg
Samestelling: kussing + geveg


Selfstandige naamwoord: kussinggeveg
Meervoud: kussinggevegte
Verkleinwoord: kussinggeveggie
Meervoud van verkleining: kussinggeveggies

Betekenis:
• 'n Speelse bakleiery met kussings.

Gebruik:
• Die kinders in die slaapsaal is in 'n kussinggeveg gewikkel en die hele kamer is vol vere.

Vertaling:
Engels: pillow fight
Nederlands: kussengevecht

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: edel
Volgende onderwerp: hittegolf
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 02:58:08 MGT 2024