Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » staccato
staccato [boodskap #136775] Vr, 04 Junie 2021 13:28
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Die artikulasie van musiek.
Die artikulasie van musiek.
staccato
Afbreking: stac•ca•to


Selfstandige naamwoord: staccato
Meervoud: staccato's
Verkleinwoord: staccato'tjie
Meervoud van verkleining: staccato'tjies

Betekenis:
• Musiek wat uit kort, afgebroke klanke bestaan.

Gebruik:
• Dis nou hou 'n staccato moet klink!

Vertaling:
Engels: staccato
Nederlands: staccato


Byvoeglike naamwoord: staccato
Vergrotende trap: meer staccato
Oortreffende trap: mees staccato
Attributief: staccato

Betekenis:
• Wat uit kort, afgebroke klanke bestaan; met kort stiltes tussen note.

Gebruik:
• Die staccato aanslag werk goed.

Antoniem:
• legato

Vertaling:
Engels: staccato
Nederlands: staccato

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: via
Volgende onderwerp: oorleg
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 02:41:14 MGT 2024