Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » via
via [boodskap #136774] Vr, 04 Junie 2021 12:49
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
via
Afbreking: via


Voorsetsel: via

Betekenis:
• Langs die pad van; die weg na.
• Deur gebruik te maak van; met behulp van.

Gebruik:
• Die inwoners is aangeraai om via Kaappunt na Simonstad te ry omdat die hoofweg gesluit is.
• Dit is ook moontlik om donasies via PayPal en outomatiese oorplasings te maak.

Vertaling:
Engels: via
Nederlands: via

Nota:
• Van Latyn: via, "pad" of "weg".

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: noop
Volgende onderwerp: staccato
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 02:39:46 MGT 2024