Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » hidra
hidra [boodskap #136772] Do, 03 Junie 2021 20:11
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Herakles maak die Hidra dood.
Herakles maak die Hidra dood.
hidra
Afbreking: hi•dra


Selfstandige naamwoord: hidra
Meervoud: hidras
Verkleinwoord: hidratjie
Meervoud van verkleining: hidratjies

Betekenis:
• (mitologie) 'n Veelkoppig waterslang wat se koppe teruggroei as dit afgekap word.
• (weekdier) 'n Genus van poliepe in die familie Hydridae.

Gebruik:
• Herakles het die Hidra se laaste kop met 'n goue swaard afgekap.
• Die hidra kom hoofsaaklik in varswater voor en beweeg met bolmakiesiespronge oor die bodem voort.

Hiperoniem:
• fabeldier

Vertaling:
Engels: hydra
Nederlands: hydra

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: griffioen
Volgende onderwerp: noop
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 02:43:20 MGT 2024