Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » fabeldier
fabeldier [boodskap #136770] Do, 03 Junie 2021 19:44
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Fabeldiere
Fabeldiere
fabeldier
Afbreking: fa•bel•dier
Samestelling: fabel + dier


Selfstandige naamwoord: fabeldier
Meervoud: fabeldiere
Verkleinwoord: fabeldiertjie
Meervoud van verkleining: fabeldiertjies

Betekenis:
• 'n Fiktiewe dier wat nie regtig bestaan nie, maar in die verbeelding van mense geskep is.

Gebruik:
• 'n Draak is 'n fabeldier.

Hiperoniem:
• fabelwese

Hiponiem:
• draak
• feniks
• griffioen
• hidra

Vertaling:
Engels: mythical beast, imaginary animal
Nederlands: fabeldier

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: drievoudig
Volgende onderwerp: griffioen
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 02:33:09 MGT 2024