Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » stiefmoeder
stiefmoeder [boodskap #136763] Do, 03 Junie 2021 14:34
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
stiefmoeder
Afbreking: stief•moe•der
Samestelling: stief + moeder


Selfstandige naamwoord: stiefmoeder
Meervoud: stiefmoeders
Verkleinwoord: stiefmoedertjie
Meervoud van verkleining: stiefmoederjies

Betekenis:
• Die vrou wat met iemand se vader getroud is, maar wat nie die biologiese moeder is nie.

Gebruik:
• My stiefmoeder kom die naweek vir ons kuier.

Sinoniem:
• stiefma

Antoniem:
• stiefpa
• stiefvader

Verwant:
• stiefbroer
• stiefdogter
• stiefouer
• stiefsuster
• stiefseun

Vertaling:
Engels: stepmother
Nederlands: stiefmoeder

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: fabelagtig
Volgende onderwerp: stiefvader
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 02:51:50 MGT 2024