Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » rietfluit
rietfluit [boodskap #136761] Wo, 02 Junie 2021 20:32
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
rietfluit
Afbreking: riet•fluit
Samestelling: riet + fluit


Selfstandige naamwoord: rietfluit
Meervoud: rietfluite
Verkleinwoord: rietfluittjie
Meervoud van verkleining: rietfluitjies

Betekenis:
• 'n Eenvoudige blaasinstrument wat van 'n riet gesny is.

Gebruik:
• Hy speel 'n deuntjie op sy rietfluit.

Sinoniem:
• bamboesfluit

Vertaling:
Engels: reed flute
Nederlands: rietfluit

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: koringaar
Volgende onderwerp: fabelagtig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 02:50:17 MGT 2024