Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » stiefdogter
stiefdogter [boodskap #136757] Wo, 02 Junie 2021 16:21
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
stiefdogter
Afbreking: stief•dogter
Samestelling: stief + dogter


Selfstandige naamwoord: stiefdogter
Meervoud: stiefdogters
Verkleinwoord: stiefdogtertjie
Meervoud van verkleining: stiefdogterjies

Betekenis:
• 'n Vroulike kind uit 'n vroeër huwelik van die eggenoot.

Gebruik:
• Die vrou het haar biologiese dogter en haar stiefdogter dieselfde behandel en ewe lief gehad.

Antoniem:
• stiefseun

Hiperoniem:
• stiefkind

Verwant:
• stiefbroer
• stiefma
• stiefmoeder
• stiefouer
• stiefsuster
• stiefvader

Vertaling:
Engels: stepdaughter
Nederlands: stiefdochter

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: stiefseun
Volgende onderwerp: staaltjie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 02:38:24 MGT 2024