Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » griffie
griffie [boodskap #136753] Wo, 02 Junie 2021 15:11
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Griffies
Griffies
griffie
Afbreking: grif•fie


Selfstandige naamwoord: griffie
Meervoud: griffies

Betekenis:
• (histories) Soort pen van sagte steen waarmee 'n mens op 'n lei skryf.

Gebruik:
• Skryf jou naam met die griffie.

Sinoniem:
• griffel

Vertaling:
Engels: slate pencil
Nederlands: griffel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: pamflet
Volgende onderwerp: konkoksie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 02:47:50 MGT 2024