Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » uitspring
uitspring [boodskap #136743] Di, 01 Junie 2021 14:45
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
uitspring
Afbreking: uit•spring
Samestelling: uit + spring


Werkwoord: spring uit, uitspring
Verlede tyd: het uitgespring
Teenwoordige deelwoord: uitspringende

Betekenis:
• Om met 'n sprong uit iets uit te beweeg.

Gebruik:
• Moenie uitspring as die bus nog loop nie!

Antoniem:
• inspring

Afgelei:
• uitspringend
• uitspringing

Vertaling:
Engels: to leap, jump, spring out
Nederlands: uitspringen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: klaarpraat
Volgende onderwerp: geesdriftig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 02:53:30 MGT 2024