Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » oploop
oploop [boodskap #136731] Ma, 31 Mei 2021 19:47
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
oploop
Afbreking: op•loop
Samestelling: op + loop


Werkwoord: loop op, oploop
Verlede tyd: het opgeloop
Teenwoordige deelwoord: oplopende

Betekenis:
• Na boontoe loop, of na boontoe leun.
• In getal of hoeveelheid toeneem.

Gebruik:
• Pasop dat jy nie val as jy die trappe oploop nie.
• Betaal jou rekening voordat dit te ver oploop.

Antoniem:
• afloop

Vertaling:
Engels: to walk up, go up; to accumulate, increase
Nederlands: oplopen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vrywaar
Volgende onderwerp: praktisyn
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 02:39:13 MGT 2024