Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » besetene
besetene [boodskap #136729] Ma, 31 Mei 2021 17:48
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
besetene
Afbreking: be•se•te•ne
Samestelling: besete + -ne


Selfstandige naamwoord: besetene
Meervoud: besetenes

Betekenis:
• Iemand wat besete (mal / kranksinnig) is.

Gebruik:
• Hy jaag soos 'n besetene in die staat af.

Sinoniem:
• drifkop
• kranksinnige
• maniak
• malle
• sielsieke
• skisofreen
• waansinnige

Verwant:
• besetenheid

Vertaling:
Engels: lunatic, one possessed
Nederlands: bezetene

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: katalogus
Volgende onderwerp: vrywaar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 03:01:58 MGT 2024