Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » katalogus
katalogus [boodskap #136728] Ma, 31 Mei 2021 17:31
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
katalogus
Afbreking: ka•ta•lo•gus


Selfstandige naamwoord: katalogus
Meervoud: katalogusse, katalogi
Verkleinwoord: katalogussie
Meervoud van verkleining: katalogussies

Betekenis:
• 'n Register van 'n versameling items.
• 'n Pryslys van koopware.

Gebruik:
• U kan die biblioteek se katalogus gebruik om na die boek te soek.
• Sy blaai deur die winkel se katalogus.

Sinoniem:
• boekelys
• inventaris
• itemlys
• opgawelys
• pryslys
• repertorium
• voorraadlys

Afkorting:
• kat.

Afgelei:
• biblioteekkatalogus
• boekkatalogus
• kaartkatalogus
• produkkatalogus

Vertaling:
Engels: catalogue, directory
Nederlands: catalogus

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: boekhouer
Volgende onderwerp: besetene
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 02:50:31 MGT 2024