Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » jaarliks
jaarliks [boodskap #136721] So, 30 Mei 2021 18:34
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
jaarliks
Afbreking: jaar•liks
Samestelling: jaar + -liks


Byvoeglike naamwoord: jaarliks
Attributief: jaarlikse

Betekenis:
• Wat elke jaar, of een keer per jaar gebeur.

Gebruik:
• Die skool hou jaarliks 'n kermis om fondse in te samel.

Afgelei:
• halfjaarliks
• tweejaarliks
• driejaarliks
• vyfjaarliks

Vertaling:
Engels: yearly, annually
Nederlands: jaarlijks

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ivoor
Volgende onderwerp: Japannees
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 02:47:23 MGT 2024