Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ivoor
ivoor [boodskap #136719] So, 30 Mei 2021 17:14
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Ivoor
Ivoor
ivoor
Afbreking: i•voor


Selfstandige naamwoord: ivoor
Meervoud:

Betekenis:
• Materiaal van die slagtande van verskeie diere (soos olifante, seekoeie en walrusse).

Gebruik:
• Die jag op olifante om ivoor te bekom het tot 'n sterk daling in olifantgetalle gelei.

Afgelei:
• ivoorafval
• ivooragtig
• ivoorbeeld
• ivoorbewerking
• ivoordraaier
• ivoordraaiwerk
• ivoorhandel
• ivoorkleur
• ivoorkleurig
• ivoorkuns
• ivoorsnyer
• ivoorsnykuns
• ivoorsnywerk
• ivoorsnywerker
• ivoorstuk
• ivoortoring
• ivoorverkope
• ivoorvoorwerp
• ivoorware
• ivoorwerk
• ivoorwerker
• ivoorwit

Vertaling:
Engels: ivory
Nederlands: ivoor

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: insluk
Volgende onderwerp: jaarliks
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 02:58:42 MGT 2024