Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » insluk
insluk [boodskap #136718] So, 30 Mei 2021 17:02
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
insluk
Afbreking: in•sluk
Samestelling: in + sluk


Werkwoord: sluk in, insluk
Verlede tyd: het ingesluk

Betekenis:
• Om iets deur die keel in te neem.

Gebruik:
• Die pasiënt wil nie die pil insluk nie.

Spreekwoord:
• Jou sinne insluk. [Binnensmonds praat.]
• Die muggie uitsif, maar die kameel insluk. [Op kleinighede let, maar nie op die belangrike ag slaan nie.]

Antoniem:
• uitspoeg

Afgelei:
• inslukking

Vertaling:
Engels: to swallow, ingest, gulp, engulf
Nederlands: inslikken

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

Vorige onderwerp: ingee
Volgende onderwerp: ivoor
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 02:53:34 MGT 2024