Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » huurhuis
huurhuis [boodskap #136714] So, 30 Mei 2021 10:47
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
huurhuis
Afbreking: huur•huis
Samestelling: huur + huis


Selfstandige naamwoord: huurhuis
Meervoud: huurhuise
Verkleinwoord: huurhuisie
Meervoud van verkleining: huurhuisies

Betekenis:
• 'n Huis wat gehuur word.

Gebruik:
• Doen 'n deeglike inspeksie voordat u in 'n huurhuis intrek.

Sinoniem:
• huurwoning

Verwant:
• huishuurder

Vertaling:
Engels: rented house
Nederlands: huurhuis

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: huur
Volgende onderwerp: huurgeld
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 02:54:32 MGT 2024