Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » humorloos
humorloos [boodskap #136705] Sa, 29 Mei 2021 19:22
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
humorloos
Afbreking: hu•mor•loos
Samestelling: humor + -loos


Byvoeglike naamwoord: humorloos
Attributief: humorlose

Betekenis:
• Sonder humor.

Gebruik:
• Die man is totaal humorloos en het nie vir een van my grappies gelag nie.

Sinoniem:
• ernstig

Vertaling:
Engels: humorless
Nederlands: humorloos

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: positiwiteit
Volgende onderwerp: bakgat
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 04:34:12 MGT 2024