Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Die weer en meer
Re: Die weer en meer [boodskap #1367] Vr, 18 Julie 2003 14:50
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Katryn" wrote in message
news:rhvfhvk6pv0fgasg5ngn3qc4cppblv9vkb@4ax.com...
> "Rico" wrote:
>
>> Katryn ek weet daar is dit warmer, maar ons het nie baie van die daie nie en
>> die vogtigheid is so hoog, dis nie meer lekker nie en ons het nie
>> lugreeelings in onse huise nie.
>
> Ek onthou ook een jaar wat ek in Amsterdam was in die Somer en dit was
> HETIGLIK warm. (Nie seker of daar so woord is nie, maar dit was vrek
> warm en bedompig).
> Hoe lank bly weer die so bedompig en warm by julle?
> Ja, ons is baie bederf hier in Amerika met ons lugversorgde huise en
> motors.
> Jy het al my simpatie - ek verpes hitte. Eintlik kan ek warm weer
> soos in SA en CA nog hanteer, maar die hoë humiditeit soos wat julle
> ervaar, en ons hier in die Suide, is onhanteerbaar vir my - net plein
> yeeeughy! :-(.
> Durban in SA was mos altyd ook so muggy en sticky in die Somer?
>
>> Ons het nie 'ntafelbaai nie, nie bloustrande nie en nie 'n blousee nie.
>> Ek dink ons het niks, :-))))))))))))))
>
> Maar julle het kultuur en...en...wel....en.... - oulike
> Hollanders en kultuur en....wonderlike kase en gebak,,,,en kultuur,
> en......
> oulike bure?
> :-))))
>
Ag eintlik is julle maar ook net 'n bietjie ons, as die mans en vroumense
nie het vertrek nie, was jy dalk nog in Nederland gewees en
.......................

Ja ons het baie, ook die See, die Noordsee, strande en weet ek wat, ek is
baie happy in my landjie.
En ja ons het goeie bure, die Belge dan ne, die ander, die Duitsers, wel ek
se maar so ek se maar niks :-))))))))))

GrRico
>
Vorige onderwerp: Madela sêgoed ...
Volgende onderwerp: Afrikaans Volkslied
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 23:10:24 MGT 2024