Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » asemhaling
asemhaling [boodskap #136673] Do, 27 Mei 2021 14:43
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20229
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
asemhaling
Afbreking: a•sem•ha•ling


Selfstandige naamwoord: asemhaling
Meervoud: asemhalings
Verkleinwoord: asemhalinkie
Meervoud van verkleining: asemhalinkies

Betekenis:
• Die proses van lug in die longe intrek en weer uitblaas (gaswisseling).

Gebruik:
Asemhaling bestaan uit twee prosesse, naamlik inaseming en uitaseming.

Sinoniem:
• respirasie

Afgelei:
• asemhalingsapparaat
• asemhalingsoefening
• asemhalingsopening
• asemhalingsorgaan
• asemhalingsprobleem
• asemhalingstelsel
• asemhalingstoestel

Vertaling:
Engels: breathing, respiration
Nederlands: ademhaling

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: oopgaan
Volgende onderwerp: brandmaer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 19:40:11 MGT 2024