Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » versonke
versonke [boodskap #136670] Wo, 26 Mei 2021 16:42
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20224
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
versonke
Afbreking: ver•son•ke


Byvoeglike naamwoord: versink
Attributief: versinkte, versonke

Betekenis:
• Wat weggesink het; versink is.

Gebruik:
• 'n Versonke vasteland is in die oseaan oos van Australië ontdek.

Wisselvorm:
• versinkte

Verwant:
• versonding
• versonkene

Vertaling:
Engels: sunken
Nederlands: verzonken

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: whisky
Volgende onderwerp: ongemaklik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 12:45:58 MGT 2024