Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » koggel
koggel [boodskap #136668] Wo, 26 Mei 2021 15:17
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20217
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
koggel
Afbreking: kog•gel


Werkwoord: koggel
Verlede tyd: het gekoggel
Teenwoordige deelwoord: koggelende

Betekenis:
• Iemand terg of tart, veral deur sy woorde te herhaal of hom/haar na te maak.

Gebruik:
• Moenie jou boetie so koggel nie!

Sinoniem:
• bespot
• na-aap
• naboots
• namaak
• napraat
• spot
• terg
• treiter
• verkleineer

Afgelei:
• koggelaar
• koggelary
• koggelmander
• koggelmannetjie
• koggelooi
• koggelram
• koggelstok
• uitkoggel

Vertaling:
Engels: to mimic, mock, imitate, tease
Nederlands: tergen, na-apen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ambagsman
Volgende onderwerp: whisky
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Sep 21 08:25:17 MGT 2024